Page 1 of 1

Wie jag met brille in die nag?

Posted: Tue Jun 26, 2012 5:04 am
by Gerhard
Nee ek praat nie van die manne wat brille nodig het om die jakkals te kan sien nie...

Ek praat van skiet brille.

Ek is altyd op soek na n behoorlike stel skiet brille met geel lense.

Hoekoem?

Die winter nagte droog my oe vinnig uit en my oe raak dan krapperig. Die geel lense werk mooi saam met die wit lig om nie my oe ook te vinnig moeg te maak nie.

In die somer beskerm die bril my oe weer teen motte en ander goggas in die nag wat na die skiet lig toe kom.

Ek het ook na n bril gesoek waar moontlik daar verskillende kleure lense is...

Ek het onlangs op die skiet brille af gekom.

Image


http://www.guidegearsa.com/index.php/sh ... t=11375944


Hulle is baie billik geprys teen oor ander tipes skiet brille.

Ek gebruik die geel lense nou al n rukkie om in die nag te bestuur en het laas Saterdag aand met hulle gejag...

Kontak gerus vir Daphane

daphne@guidegearsa.com

Haar diens is flink en vinnig

Re: Wie jag met brille in die nag?

Posted: Tue Jun 26, 2012 6:17 am
by Sniper66
More,ek dra permanent bril,daai bril lyk presies soos die wat ons by die myn gebruik,ek het n paar wat geel lense het,bietjie moelik om 2 brille op mekaar tedra,dit help baie vir die skerp ligte op nagskof veral vir dir dumper operators wat na die lig toe reverse.

Re: Wie jag met brille in die nag?

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:58 am
by James Wilson
Gerhard, ek beguik sommer hierdie wit of geel brille wat jy by die hardeware winkel kry. my rede is maar goggas en oe wat uitdroog