Help asb met Tasco teleskoop
Posted: Sun Jun 24, 2012 11:59 am
Hallo mense.
Ek het 'n Tasco handwapen teleskoop met 'n baie dun kruishaar en 'n klein swart kolletjie in die middel. Vir my o? raak die kruishaar en kolletjie nou te swak en moeilik om daarmee te skiet
Nou my vraag .Kan hierdie kruishaar vervang word met bv.'n dupleks en wie sal so iets kan doen?Sal Lynx nie kan help nie,ek verbeel my ek het iewers gehoor Lynx en Tasco het iets in gemeen .Dalk het ek verkeerd gehoor maar ek sal bly wees as iemand my kan help met inligting en raad.
Groete
Neels