Page 1 of 1

Dinge in die nuus

Posted: Thu Apr 01, 2010 1:10 pm
by Dawie
Aaaaaaai tog om te dink die mense word geld voor gegee!!!!!


"Support for SPCA? Think again! - Writes Francois van Emmenes, Pretoria.

In the April 2010 edition of Wild & Jag / Game & Hunt, the above letter is published on page 11.

The following are a few short extracts from it giving you the main reasons for the writers' concern about hunters who unknowingly support the SPCA in good faith.

"The SPCA in South Africa's website contains their Statement of Policy, which states in paragraph 6.4:
'Hunting and Fishing - The Council does not believe that sport justifies causing suffering to animals and therefore is opposed to the hunting or fishing of any animal for sport, recreation or entertainment.' "

"In an interview on SABC 3 "Talk with Noeleen", Marcel Meredith, executive director of the SPCA in South Africa said:
'By teaching our children to hunt we are creating the psychopaths of tomorrow. Killing an animal is the first step to killing a human.' "

"THIS is what the SPCA believes in - hunters are psychopaths just waiting to turn a gun on another human being. I personally have stopped my support of the SPCA." ~ Francois van Emmenes.

Met toestemming van Wild en Jag

Teken gerus in op Wild en Jag en bly op hoogte!!"


Kojak

Re: Dinge in die nuus

Posted: Thu Apr 01, 2010 1:40 pm
by Raven
Dawie wrote: hunters are psychopaths just waiting to turn a gun on another human being.
Kojak
In die jare wat ons nog met karakoel geboer het, het ek baie lammertjies geslag en ek was nog "nat agter die ore"...
Ek hardloop dan nie vandag rond om mense kopaf te sny en te slag... What a load of crap!!!!
Ek glo die persoon wat die beste met 'n geweer of handwapen kan werk en "safety first" ken is reeds 'n plaaskind wat groot geword het met vuurwapens.
Die persoon wat die stelling gemaak het op S-A-B-C het seker na die tyd gou 'n Wimpy/Steers burger gekoop, sonder om te dink waar die "beef patty" vanaf kom.
Vleis kom mos van die winkelrak af, nie van die plaasboer/jagter nie!!!!  >:(

Raven

Re: Dinge in die nuus

Posted: Thu Apr 01, 2010 8:04 pm
by Biker
Daar is n' verskil tussen jag en om wreed te wees teenoor diere. Die SPCA moet by hulle mandaat hou dan speel hulle n' belangrike rol.


BIKER

Re: Dinge in die nuus

Posted: Thu Apr 01, 2010 10:32 pm
by Christo
Ek wil baie s?.................................. daarom gaan ek stilbly.  >:(

:-[

Christo

Re: Dinge in die nuus

Posted: Fri Apr 02, 2010 12:25 pm
by DSBW
Raven

Goed gestel! Kan nie meer met jou saamstem nie. As hierdie manne reg is, dan moet 'n man omkyk loop hier innie Suide, hier's moer baie voormalige karakoel boere!

Dawie

Re: Dinge in die nuus

Posted: Fri Apr 02, 2010 12:43 pm
by Louis102
Dawie

Kom jy nog kursus toe die 16de?  Jy sal maar by my moet oorslaap soos ons bespreek het, hier gaan 'n paar legendes wees om beter te leer ken as ek die beplanning reg verstaan.  Laat weet my.

(Dis as jy nou nie bang is dat die SPCA se beweringe dalk mag waar wees nie)

Louis

Re: Dinge in die nuus

Posted: Fri Apr 02, 2010 2:21 pm
by DSBW
Louis

Ongetwyfeld my vriend, ek is daar. Baie dankie, dit sal lekker wees om oor te slaap.Ek ga jou gou pm, paar dinge wat ek met jou wil bespreek, "check" jou mail oor 10 minute.

dawie

Re: Dinge in die nuus

Posted: Tue Dec 28, 2010 3:08 pm
by WOLF
Dawie wrote: Aaaaaaai tog om te dink die mense word geld voor gegee!!!!!


"Support for SPCA? Think again! - Writes Francois van Emmenes, Pretoria.

In the April 2010 edition of Wild & Jag / Game & Hunt, the above letter is published on page 11.

The following are a few short extracts from it giving you the main reasons for the writers' concern about hunters who unknowingly support the SPCA in good faith.

"The SPCA in South Africa's website contains their Statement of Policy, which states in paragraph 6.4:
'Hunting and Fishing - The Council does not believe that sport justifies causing suffering to animals and therefore is opposed to the hunting or fishing of any animal for sport, recreation or entertainment.' "

"In an interview on SABC 3 "Talk with Noeleen", Marcel Meredith, executive director of the SPCA in South Africa said:
'By teaching our children to hunt we are creating the psychopaths of tomorrow. Killing an animal is the first step to killing a human.' "

"THIS is what the SPCA believes in - hunters are psychopaths just waiting to turn a gun on another human being. I personally have stopped my support of the SPCA." ~ Francois van Emmenes.

Met toestemming van Wild en Jag

Teken gerus in op Wild en Jag en bly op hoogte!!"


Kojak
Dan is die manne wat so plaasmoorde pleeg seker almal PH'S van weleer.

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 8:21 am
by Stefan764
na 'meat-free' mondays is dit die grootste klom wat ek in n lang ruk gehoor het.

Wat staan ons te doen? Vee ons as jagters (lees bewaarders) ons gatte aan dit af of probeer ons die bewaring deur volhoubare benutting konsep aan hierdie klomp lunatics verduidelik?

Stefan

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 10:12 am
by tafjak
Stefaans
Stefan764 wrote: na 'meat-free' mondays is dit die grootste klom wat ek in n lang ruk gehoor het.
Ek dink tog nie dit is so slagte idee nie, nie as jy baie braai en potjies maak oor die naweek nie. Ek eet glad nie meer vleis op Maandae nie, net biltong en dro?wors!

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 10:22 am
by Stefan764
hehe, nee Tafman ek hoor jou...

Al bogger-op is, as ek nie vleis op n maandag mag eet nie dan beteken dit ek eet nie op n maandag nie! ??? ??? ???

Ek braai gemiddeld so 4 tot 6 maal n week, sondae uitgesluit, behalwe as ons loop jag of visvang.

Die ander dae eet ons maar die koue vleisies wat oorgebly het...

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 10:29 am
by Ambessa
Hallo Tafjak
tafjak wrote:...dit is so slagte idee nie, nie as jy baie braai en potjies maak oor die naweek nie. Ek eet glad nie meer vleis op Maandae nie, net biltong en dro?wors!
...oppas net vir prote?envergiftiging - gooi maar so bietjie vark by vir die nodige groente (veggies)... ;D

Ambessa

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 11:19 am
by Foxcreek
Oom Am

Gooi ook so bietjie hoender by vir slaai..........

Foxcreek.

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 11:29 am
by Stefan764
sh!t hoe mis ek nou die huis....

Mag more die enigste maandag in 2011 wees wat ek nie vleis eet nie (my eie braaivleis in elkgeval) en dit als oor ek op n verdomde vliegtuig sit

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 1:01 pm
by Ambessa
Hallo Stefan764
Stefan764 wrote:...oor ek op n verdomde vliegtuig sit
...dem lang sittery vanuit Atlanta na OR Tambo?

Ambessa

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 9:14 pm
by Stefan764
Hallo (oom) Ambessa ;D

ons is darem al in parys, so die vlug vanaf die usa is darem al halveer. Het nie kans gesien vir die 26ure trug aanmekaar nie toe stop ons maar hier vir so drie dae. Darem dinsdag oggend 11am op Jan Smuts

groete
Stefan

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 9:38 pm
by Ambessa
Hallo Stefan764 (en weder1/2)
Stefan764 wrote:...ons is darem al in parys, so die vlug vanaf die usa is darem al halveer.
...lekker gatskuur deur die koue lande... ;D

Ambessa

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 10:18 pm
by Stefan764
dankie oom, mar ek moet se eks nou dik gatvol vir die koue. Ek mar n afrika mannetjie, nie geskik vir die koue nie, veral nie die -11gradeC wat ons in NY geslat het nie.

En oom ken dai storie van dik ouens kry nie so koud nie? Sis sommer n k@kstorie...

Groetnis vanuit n yskoue europa

Re: Dinge in die nuus

Posted: Sun Jan 02, 2011 10:30 pm
by JPS
Stef,

Dit behoort darrem al so mooi 25 grade celsius te wees waneer jy land Dinsdag(aldus waether 24). Nie die beste weer vir somer nie maat darrem baie beter as dit wat jy gehad het die laaste 2 weke.

Groete
JP