Page 1 of 2
Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 11:56 am
by LUAN
Hierdie ou vat nie ? nie !!!
.50 cal, 650 gr FMJ teen 3050 ft/s.
Loop en slot gebou deur Truvelo, kolf van MacMillan en geweer aanmekaar gesit deur Duitser in Stikland.
Teleskoop Nightforce 5-22x50.
Geweer weeg ongeveer 23kg en skop minder as 'n .375 agv van gewig, 39 duim loop en masiewe blitsbreker.
SWB was op 426 m geskiet skuins voor op bors in en agter die blad uit - Minimale skade.
Springbok was geskiet op 388m op blad.
Albei het gelyk na misskote en 5 tree later slaan hulle net neer agv van koeel wat so vinnig deur hulle gaan.
Rede vir FMJ is dat daar geen kommersiele jagpunte beskikbaar is nie (behalwe Hornady A-max met alu punt)
En omdat n 12.7mm gat meer as groot genoeg is om die nodige wondkanaal te maak..
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 12:26 pm
by FHM
Dis nou seker wat die
ingrish peeple bedoel met 'overgunned'
DIe ou is sekerlik nie 'undergunned' nie

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 12:38 pm
by Hugov
Goeie werk!!!
Dit is n wenner van n roer daai het met truvelo se 12 mm geskiet op die truvelo dag en ek "drool" nou nog oor hom.
Groete H
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 12:59 pm
by Petrie303
Wat 'n lekker "all rounder"... Skiet van springbok tot Olifant tot en met 500m...
Kan mens 50cal koop in SA en genryk vir "sport Skiet"?
Groete,
Petrie
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 1:07 pm
by Marc
Petrie, hoekom dan nie, dit bly ultimit 'n geweer

en mens mag met gewere jag

{Word eintlik so verkies

}
Een van die dae sit ek my fototjie ook hier op

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 1:12 pm
by Lourens
Petrie,
Daar staan 3 50cal Steyrs by S&O PTA, maar teen R125 000 gaan ek nie gou vir myself een aanskaf nie....
Groete,
Lou
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 1:17 pm
by Chris Swart
Manne, om OVERGUNNED te sien, gaan kyk hierna...
http://en.wikipedia.org/wiki/.950_JDJ
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 2:04 pm
by gillie
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 2:10 pm
by Zack Benade
Blok se .204 en Zack se 6Br kan skoot vir skoot dieselfde doen.

Vra vir Wouter
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 3:02 pm
by LUAN
Ek het ook n gun wat n 12.7mm gat kan maak maar hy rook net baie

Maar dis nog niks probeer die outjie
http://www.vincelewis.net/20mm.html
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 3:05 pm
by Chevvy SS
Dis Jan Coetzer van Citrusdal met 'n vriend se geweer.
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 3:11 pm
by Cornelius
Daai moes n paar rand gewees het! Nie gedink ek sal ooit hoor van bokke wat met n .50 cal geskiet is nie maar wys jou net.
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 3:12 pm
by martinf
Wie het camo nodig as jy 'n 1km kan skiet.
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 4:36 pm
by Jakes73
Lourens wrote:
Petrie,
Daar staan 3 50cal Steyrs by S&O PTA, maar teen R125 000 gaan ek nie gou vir myself een aanskaf nie....
Groete,
Lou
Lourens ... daar's net 1 oor, 2 van hulle is al klaar verkoop teen 105 GROOT klippe elk ...

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 5:37 pm
by vlakvark1
martinf wrote:
Wie het camo nodig as jy 'n 1km kan skiet.
Met so geweer skiet ek sommer die vlakkies en bobbies hier uit die kombuisvenster uit

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Fri Jun 22, 2012 10:25 pm
by BenG
Dit is nou 'n lekker veld dra geweertjie. Gaan veral lekker werk in die bosveld.
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Sat Jun 23, 2012 12:07 am
by Marc
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Wed Jun 27, 2012 12:39 am
by Gerard
Rede vir FMJ is dat daar geen kommersiele jagpunte beskikbaar is nie (behalwe Hornady A-max met alu punt)
http://www.gsgroup.co.za/510650HV233.html
http://www.gsgroup.co.za/510790HV232.html
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Wed Jun 27, 2012 9:49 am
by LUAN
Ag ok Gerhard dis nie ek wat die ding geskryf het nie so het nie geweet julle maak ook n .50 nie. Ek sal miskien die links forward na die email stuurder.
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Wed Jun 27, 2012 9:54 am
by Gerard
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Wed Jun 27, 2012 11:44 am
by Jean Marais
Hi Manne
Dis nog alles goed en wel as jy met 'n 50 kaliber vuurwapen skiet.
Kyk bietjie hierdie ou se 50 kaliber pellet,
http://www.quackenbushairguns.com/
Groete
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Wed Jun 27, 2012 12:13 pm
by FHM
Jean Marais wrote:
Hi Manne
Dis nog alles goed en wel as jy met 'n 50 kaliber vuurwapen skiet.
Kyk bietjie hierdie ou se 50 kaliber pellet,
http://www.quackenbushairguns.com/
Groete
As volstruise gevlieg het , het ek hulle met die windbuksie voorgele....hehehehe
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Tue Jul 03, 2012 2:59 pm
by Gerard
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Tue Jul 03, 2012 3:28 pm
by DWB
LIEWE OUERS!
Wat is daai?
Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber
Posted: Tue Jul 03, 2012 4:34 pm
by Louis Kriel
DWB wrote:
LIEWE OUERS!
Wat is daai?
Dis 'n testosteroon gun. Hoe kleiner die totterman hoe groter die gun!