Page 1 of 1

Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 9:53 am
by Trevor
Enige voorstelle met n naam vir my nuwe winkel?? Het gedink aan "Die Ammo Box". Maar soek iets wat nie die ander nasie se aandag te veel trek nie! Ek luister...

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 9:57 am
by G-force
"Go Ballistic"

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 9:58 am
by VdWalt
"Die Kampvuur" Plek waar manne lekker kan kuier.

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 10:26 am
by Marc
VdWalt wrote: "Die Kampvuur" Plek waar manne lekker kan kuier.
Hou van jou idee vdWalt, dan MOET daar net koffie wees  :police:

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 11:24 am
by Trevor
ek like dit sover!

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 11:29 am
by matewis
Boskind, hoe wyd is jou produkreeks?

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 12:06 pm
by Johnnie De Wet
Bos, waar is jou winkel?

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 12:13 pm
by Trevor
In die Noorde van Namibia. Tsumeb

Re: Help met naam...

Posted: Thu Jun 21, 2012 5:57 pm
by GERT vd M
Kettie en klip

Re: Help met naam...

Posted: Fri Jun 22, 2012 4:10 pm
by FHM
DIE SLINGERVEL
Ek sal by jou omkom as ek weer Noorde toe gaan Boskind