Page 1 of 1

Lynx 4-16x40

Posted: Tue Jun 19, 2012 3:37 pm
by Wilco308
Dag s? manne.

Ek is nuut op die site en sal graag van jul ondervinding wil gebruik maak.
Want dink jul van die 4-16x40 Lynx scope.

Dankie
Wilco.

Re: Lynx 4-16x40

Posted: Thu Jun 21, 2012 10:55 pm
by stephan2
Vir jag 100 persent, vir jakkals jag gaan eerder vir die 50 of 56 mm ene
Veral die met n 30 mm tube

my 2c
groete

Re: Lynx 4-16x40

Posted: Fri Jun 22, 2012 7:08 am
by Wayne
I agree with Stephen. Hunting is also fine with the 50mm.