Page 1 of 1

Idees vir die dagskiet tools

Posted: Sat Mar 27, 2010 10:56 pm
by Christo
Kyk bietjie hierna. Miskien kan een van die forummanne dit namaak.

http://www.lonestarfieldproducts.com/vid-vrsswitchingyokes.html
http://www.lonestarfieldproducts.com/Gun_rest_models.html

Ek is seker dit sal die skietstoel vir dagskiet kan vervang.Bietjie duur vir my @ $350.00

Christo

Re: Idees vir die dagskiet tools

Posted: Sun Mar 28, 2010 8:54 pm
by CHRIS
Christo

Bietjie gekyk daar en regtig nogal oulik. Bel as jy weer hier by my verby ry, dit  lyk amper of dit met die keners se mecano stel gemaak is.

Groete Chris

Re: Idees vir die dagskiet tools

Posted: Mon Mar 29, 2010 8:22 pm
by Biker
HALLO DAAR

Oulik , maar jy sal moet uit daai stoel klim as hy erens langs die kant inkom

Sit hom vir ons op n ligte draaistoeltjie julle slim manne toe toe asb!

BIKER