Advice please!
Posted: Mon Jun 18, 2012 2:44 pm
Manne ek gaan vanaand op n plaas gaan roep waar daar Saterdag 15 Zebras geoes was. Die manne wat geoes het het die binnegoed als in die veld gelos en daar was tot 10 jakkies om een pens daardie aand.
Ek gaan vanaand soentoe en het gewonder of ek nog die standaard roep metode vir die moeilike tyd moet gebruik of moet ek n ander taktiek probeer.
Daar word baie min op die plaas geroep of geskiet.
Thanks
Reggie