Page 1 of 1
DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Thu Jun 14, 2012 5:51 pm
by Dawie
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Thu Jun 14, 2012 7:15 pm
by Dawie
Dit lyk of die een foto van die forum af kom......"OPS MOOIHUIL jakkals getalle...." Reply #114 ??
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Thu Jun 14, 2012 7:42 pm
by Sarel
Is dieselfde foto.
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Thu Jun 14, 2012 9:26 pm
by MEERKAT
Met die permitte wat uitgereik was om 900 000 diere mee te skiet is slegs 260 geskiet, daardie syfer kom vanaf Cape Nature. Die grondeienaars was baie selektief met die gebruik van permitte tot hul beskikking.
Op die laaste troue wat op TV was was daar meer luiperd velle om die bruidegom en sy gevolg se skouers as jakkalse aan daardie bakkie se tralies. Bool weet mos van die troues dit is mos bekende mense en hy kan homself mos nooi en 'n geraas gaan maak voor die tweetjies trou aan mekaar belowe.
Groetnis
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Fri Jun 15, 2012 12:51 pm
by Wayne
These flippin people that want to defend or protect everything that threatens farmers livelihoods irritate me. We as farmers have tried to control the numbers of jackal and caracal for as long as people have been farming. Are they endangered or extinct - NO, so what are our chances of ever wiping them out, I say, no chance. To those greenies out there. .......... Off and leave us farmers alone. Look after your pets and we will look after our animals as we see fit!!!!!!!!!
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Fri Jun 15, 2012 2:12 pm
by Dippies
Lyk my die manne op die forum raak nou al mooi bekend.
Eers op emails en nou op IOL.
Manne moet se dit wil gedoen wees.

Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Fri Jun 15, 2012 5:40 pm
by Hein M.
Daai skieter hou duidelik nie van die fotograaf nie... Dis of 'n groene OF sy skoonma
Hein
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Wed Jun 20, 2012 9:26 am
by Freek
O nee, julle almal lees die foto verkeerd. Hy probeer vir julle verduidelik, 6 jakalse met net EEN skoot...
Re: DA accused of wildlife ?massacre?
Posted: Fri Jun 29, 2012 3:58 pm
by stan man
nee dit is n foto van bool,kaalgat in die stort.