Page 1 of 1

Invoer Uitvoer

Posted: Thu Jun 14, 2012 9:14 am
by Vlakvark
Ludwig
Ek skuif die topic sodat ons nieĀ  Watse geweer is die beste all rounder? so hi-jack nie
Ek kan vir julle goed uitstuur maar dit is 'n redelike proses met forums van ons Defence force.
export of controled goods
Wel kyk wat will jy he en laat my weet . onthou dit gaan dalk duur uit werk ons pryse is na aan julle sin en posgeld kan duur wees

Ek wil net he as julle besluit om iets te koop moet dit deur gevoer word en nie halfpad gestop word nie want dit lyk my na 'n redelike klompie werk met die reelings vir al die permitteĀ  daar is darem geen kostes aan dit nie

http://www.qldgunexchange.com/QGEWeb/home.seam

http://www.cleaverfirearms.com/contacts.htm