Page 1 of 1

Jagplek

Posted: Tue Jun 12, 2012 11:48 am
by Paul Jonker
Goeie dag

"n Vriend van my soek 'n plek in Noorwes of Noord Vrystaat of Mpumalanga on te gaan jag vir 'n naweek. Hy en vyf vriende. Hulle wil springbokke en/of rooibokke jag.

Weet iemand dalk van 'n lekker jagplaas met goeie basiese jagfasiliteite teen billike biltong jag pryse?

Ek sal waardeer as iemand kan help.

Paul

Re: Jagplek

Posted: Tue Jun 12, 2012 11:54 am
by Jakkalsgat
Hi Paul

Kyk onder jaggeleenthede, Vrystaat, Springbok en Blesbok jag my pryslys is daar sou hul belangstel kan julle my PM

Groete
Jaco