Page 1 of 1

Eend se kop en krop??

Posted: Tue Jun 12, 2012 9:18 am
by Smirre
More
Wat sal net 'n eend se kop en krop eet en die res los?
musseljatkat?
Smirre

ps 'n maat van my skiet gisteraan 'n jak van 14.1KG!!!!

Re: Eend se kop en krop??

Posted: Tue Jun 12, 2012 7:53 pm
by Gerhard
14.1kg jakkals is n monster... :o

My grootste was 13.5 kg

As ek weer daai size jakkals skiet laat ek hom full size mount..

Weet nie wat het so gevreet nie...

Re: Eend se kop en krop??

Posted: Mon Jun 18, 2012 10:16 am
by stan man
kan dalk n stout otter wees. ek het dit al op die plaasdam gekry.
ek sal ook maar n full mount moet maak as ek so n groot jakkie laat bakkie ry.
kyk of jy nie vir ons n foto kan kry nie.