Page 1 of 1

Louis tricardt

Posted: Sun Mar 21, 2010 2:36 pm
by Vlakvark
Hi
Is hier iemand van Louis tricardt of omgewing op die forum  .Dalk n' jong jagter wat n' wapen soek email my
iets pasella
Gerhardt
ns jy moet van die omgewing wees

Re: Louis tricardt

Posted: Sun Mar 21, 2010 2:38 pm
by Francois Marais
Hoe wens ek nou ek was op LT.

Vlakvark, welkom hier, baie goeie en mooi bebaar van jou om n jong jagter te help, wens da was meer van jou soort.

Mooi loop
Francois

Re: Louis tricardt

Posted: Mon Mar 22, 2010 8:00 pm
by Raven
.....en as 'n man dalk verhuis daar na toe vir so 'n maand...(grappie)  ;D

Raven

Re: Louis tricardt

Posted: Mon Mar 22, 2010 8:14 pm
by Janjak
Raven daars darrem mooi kremetarte en koedoes in daai wereld.
:D
Ek het n foto van altwee toe ons voor laasjaar daar gejag het. O,ja -En n ou bosbok met sulke stomp horings.

Daar sal wel iemand reageer.

Re: Louis tricardt

Posted: Mon Mar 22, 2010 9:10 pm
by KSV
Is LT nie naby Kathu nie?

Re: Louis tricardt

Posted: Wed Apr 07, 2010 1:33 pm
by Vlakvark
Hi

Is hier regtig niemand uit louis tricardt se wereld nie wat van Pietersburg, Messina of weet julle nie waar dit is nie [Makado,Polokwane,Weetnie] Iemand wal LT toe kan ry en gaan kyk en reel n instansie wat wapen opleiding gee daar Ek het ses wapens waarvan ek will ontslaa raak .Of moet ek maar laat inhandig Ek will wragtig nie iemand betaal om die goed te vat nie

.270 bruno magnaport blitsbreker
12boor pomp
303
.22
9mm Baretta
9mm cz
32long rev

Re: Louis tricardt

Posted: Wed Apr 07, 2010 3:02 pm
by Foxcreek
Vlakvark

Ek het dan die naweek gelees as jy die ou groen lisensie het is jou wapens nog wettig en slegs onwetige wapens moet ingehandig word. Is daar iemand anders wat meer weet oor die onderwerp?

Foxcreek.

Re: Louis tricardt

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:04 pm
by Wielie Waps
Foxcreek
Lees op SA Jagters en wildbewarings vereniging se site onder "POT SHOT"

Re: Louis tricardt

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:15 pm
by Jagtersdok
Foxcreek jy is helemal reg. Maar sou die hofbeslissing Suid draai gaan iemand met 'n groen lisensie wat nog nie her aansoek gedoen het of ienad anders vir daai geweer aansoek gedoen het met probleem sit

Re: Louis tricardt

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:18 pm
by 243Songdaug
Williewaps, is heeltemal reg, die groen lisensies bly geldig tot tyd en wyl die hofsaak afdehandel is.

Alle SA Jagter lede het gister 'n E-pos ontvang waarin dit bevestig word en vandag het ek weer 'n sms ontvang waarin dit weereens bevestig word.  Dit is ook in vandag se Volksblad so aangedui.

Dis 'n wonderlike gebaar om 'n junior op die bus te wil help - I salute you, sir!

Sterkte met daai roere.