Quadro 2000 Kruisboog
Posted: Wed Jun 06, 2012 12:08 pm
'n Vriend van my het so 'n boog jare terug gekoop tweedehans, meer vir speel want hy was te bang om iets daarmee te skiet bang hy kwes 'n bok. Nou nadat ek vir hom op Ytube gewys het hoe die manne by water sit en met pyle skiet is hy noggal neskurig om te weet oor die kruisbook. Hy lyk net soos die een in die foto
1. Hoe goed is die boog, kan mens enige accuraatheid verwag met hom en kan mens 'n bok soos 'n kudu skiet met hom, en as mens kan watter soort pyl en punt moet gebruik word, Die boog het met sulke oefen pyle gekom wat maklik breek.
2. Hoever is die max wat mens 'n skoot moet skiet.
3. Wat is die book werd hy het R1000.00 betaal in 2002.
dankie
Flip
[img width=560 height=181]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... ro2000.jpg[/img]