Page 1 of 1
Jakkals se moses
Posted: Tue Jun 05, 2012 2:31 pm
by Gerhard
Sal moet begin om klanke vir die otte te kry...
[img width=560 height=372]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 09e913.jpg[/img]
Re: Jakkals se moses
Posted: Tue Jun 05, 2012 2:49 pm
by DWB
Ek gaan daai ding Photoshop dat dit soos 'n rooibok lyk en dit dan vir my vrou deurgee as motivering vir daai groot geweer... Die bosvarke raak gevaarlik groot

Re: Jakkals se moses
Posted: Tue Jun 05, 2012 3:40 pm
by johann
Liewe ouers!!! Dit is een helse vark!! Sal nie omgee as hy in my huis hang nie.
Re: Jakkals se moses
Posted: Tue Jun 05, 2012 3:58 pm
by Gerhard
Kyk as daai ding sy mo3r strip het jy n 458 Lott nodig om hom oppi grond te kry...
Daai ooi lyk amper die size van n rooibok ooi...
Re: Jakkals se moses
Posted: Wed Jun 06, 2012 10:20 am
by stan man
glad-glad,sien hy sy gat-gat
as hy wil bok,krok
trap ek hom met my veld trok
salami en wors sal hy dan wees
en die forum vier n ma se fees.
Re: Jakkals se moses
Posted: Tue Jun 12, 2012 10:11 pm
by quintin
ha ha ,dis n eerste. hel dis verkeerd
