Wie het dalk nog foto's van julle eerste jakkalse?
Posted: Tue Jun 05, 2012 8:54 am
Ek het weer op die foto afgekom, dink ek was std 1 toe ek toevallig my eerste brak gerol het. Ons was besig om vir my my eerste rooibok te soek toe die brak daar verby gedraf kom en my pa se toe ek moet hom skiet.
Ek sal dit nooit vergeet nie, die jakkals koors het my verskriklik gevang toe ek die brak in die dag sien hardloop.
Jammer vir die kwaliteit maar ek moes die foto in "scan".
Dit is regtig een van my skote wat ek nooit ooit sal vergeet nie.