Page 1 of 1

2 Geweer Kluis

Posted: Tue Jun 05, 2012 8:16 am
by Klopper
Hello mense!

Ek is namens iemand anders opsoek na n' 2 geweer kluis? Watter plekke kan ek kontak met billike pryse - ek is in Centurion maar is bereid om enige plek in Pretoria/Midrand te ry.

Groete :)

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Tue Jun 05, 2012 8:36 am
by Hugov
Kyk gerus by Cash Crusaders hulle het baie keer goeie kluise vir bilike pryse. Ek het my magnum 6 geweer kluis daar gekry vir R700. (praat met jou vriend so 2 geweer kluis raak vinnig vol.....)
Groete H

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Tue Jun 05, 2012 9:43 am
by blaser
ek is ook in centurion en het n baie mooi een vir R1000.00 wat ek wil verkoop

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Tue Jun 05, 2012 9:50 am
by BLOK
Ek is in Potch en het n 3geweer een wat hier staan, is nog so te se splinternuut n jaar terug gekoop maar hy raak te klein wat jy kan kry vir R1100

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Wed Jun 06, 2012 7:48 am
by Klopper
Thanks julle! Jy se jy is in potch Blok...dis net bietjie ver want ek moet die ding in Witbank probeer kry die naweek...maar daai klink na n' goeie deal.
Remmington - Ek het n' boodskap vir jou gestuur, wil graag sien hoe hy lyk.
Hugov - ek was by daai cash converter en cash crusader in centurion maar het niks gesien daar nie :(

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Wed Jun 06, 2012 7:55 am
by Johnnie De Wet
www.olx.co.za het altyd n paar...

Re: 2 Geweer Kluis

Posted: Wed Jun 06, 2012 9:17 am
by Klopper
Dankie Johnnie!