Page 1 of 1

Woodleigh Bullets

Posted: Mon Jun 04, 2012 12:16 pm
by Hercules Breitenbach
Enige iemand al gehoor van Woodleigh Bullets of dit al gebruik?

Re: Woodleigh Bullets

Posted: Mon Jun 04, 2012 1:43 pm
by tripodmvr
Word in Australi? gemaak en het goeie reputasie opgebou. Chemies gebonde loodkoe?ls wat goed werk vir jag van groter diere.

Re: Woodleigh Bullets

Posted: Mon Jun 04, 2012 1:48 pm
by JoevR
Hercules, ja in albei gevalle. Die koeels word in Australiee gemaak. 'n Premium koeel in my opinie. Norma laai hul African PH reeks met Woodleigh sagte punt en soliede koeels. Prys is maar aan die stywe kant vir die koeels.

Ek het laasjaar 'n blouwildebees met 'n oopvisier 10,75 x 68 Oberndorf Mauser geskiet, met 'n Woodleigh 350 gr koeel met trompsnelheid van 2400 vt./sek.  Plankdwars, op die blad, die koeel was regdeur.

Groete
Joe 

Re: Woodleigh Bullets

Posted: Mon Jun 04, 2012 2:58 pm
by Vlakvark

Re: Woodleigh Bullets

Posted: Tue Jun 05, 2012 9:03 am
by 404Jeff
Hercules, Woodleighs, is bonded cor punte en baie goed, veral die 9.3 en groter punte, aak ook goeie solids wat steel jacket is, as jy een van die ou clasieke cal. gewere het gebruik hulle punte. Problee is net om hulle hier in RSA te kry, weet nie wie import hulle, het hulle self in my 404 gebruik en baie goeie resultate, my pel gebruik hulle in sy 9.3x62.

Re: Woodleigh Bullets

Posted: Tue Jun 05, 2012 12:28 pm
by Frederik
Kontak Athol 011 704 6708 hulle is de agente vir Woodleight en julle kan direk by hulle bestel.