Page 1 of 1

Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 3:42 am
by Herman Venter
Hallo manne,
Het biki raad nodig van die manne wat ken, ek het hierdie toevalig raak geloop op junkmail. Wat dink julle van hierdie scope?

Beplan dan om hom op die 30.06 te sit.

http://www.junkmail.co.za/v-johannesbur ... EdQX201220

Groete
Herman

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 4:10 am
by Vlakvark
No 1 maak seker dit is "n Bushnell en nie 'n copy nie
No 2 Die scopeĀ  is meer vir baan skietĀ  die paralax versteling voor op die lens is nie die gemaklikste versteling in die veld nie

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 5:27 am
by Geno
Dis 'n fong kong bushnell scope.
Selfs R800 sal te duur wees.

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 5:37 am
by Herman Venter
Baie dankie manne,

Herman

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 6:00 am
by Vlakvark
Sory Herra jy's nou te laat Geno het hom klaar gevat ;D ;D ;D ;D
Jy moet spring as jy sulke bargains kry anders raap ander ouens dit op soos Geno bring jou eers op 'n dwaal spoor en dan spring hy in en koop dit maar wees gerus hy sal hom nou seker weer teen 'n winsie op die forum verkoop. Dan moet jy spring

HEHEHEHEHEHE ;D ;D ;D

Nee ou Herra 'n man moet wakker wees en eerder vra as om in so strik te trap

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 6:03 am
by Geno
Varkie,
Daai scope sal nie eers op my pelletgun gesit word nie...

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 10:20 am
by Herman Venter
:) :) :)

Ja nee vlakvark, ek vra eerder voor ek vir my klomp str@nt koop!hehe

Re: Raad nodig

Posted: Sun Jun 03, 2012 10:53 pm
by theedge
Herra01 wrote: :) :) :)

Ja nee vlakvark, ek vra eerder voor ek vir my klomp str@nt koop!hehe
Maat jy kry hom ook in n in die volgende:
New Tasco 6-24x50 AOEG Rifle Scope R+G Crosshair FREE Rings mount & lens cove

New 6-24x50 AOE scope RED+Green cross-hairs RifleScope with free scope rings

Gaan tans vir so $50 @ R 8.60 = R430.00 glo my jy gaan hom opsit en n skoot skiet en hom dan geweer en al gooi dat hy daar trek - het so outjie probeer en glo my hy werk nie hy le nog in die dam hahahahahah