Page 1 of 1
S&W 460 XVR
Posted: Fri Jun 01, 2012 6:18 am
by jacojrdn
Dag manne
Ek het iewers gelees dat iemand die Smith & Wesson 460 XVR invoer maar ek weet nie wie nie.
Kan iemand help?
[img width=560 height=420]
http://i304.photobucket.com/albums/nn19 ... 0001-3.jpg[/img]
Lekker dag.
Jaco
Re: S&W 460 XVR
Posted: Fri Jun 01, 2012 7:10 am
by Gerhard
Baie mooi geskiet daar.
Re: S&W 460 XVR
Posted: Fri Jun 01, 2012 7:19 am
by Geno
?SOUTH AFRICA
NICHOLAS YALE
98-100 DE KORTE ST.,BRAAMFONTEIN
2017 JOHANNESBURG, SOUTH AFRICA
Phone: 27-11-339 6556
Fax: 27-11-403-2440
?SOUTH AFRICA
MRS TECHNIQUES CC
590 VERDI STREET
CONSTANTIA, PARK
PRETORIA, 0010, SOUTH AFRICA
Phone: 27-12-9934844
Fax: 24-12-9934844
Re: S&W 460 XVR
Posted: Fri Jun 01, 2012 8:43 am
by jacojrdn
GENO
Baie dankie, sal hulle kontak.
Re: S&W 460 XVR
Posted: Tue Sep 25, 2012 7:46 pm
by jacojrdn
Geno
Het toe een in die hande gekry, dit is n S&W performance centre 12"

.
Kan hom nou lekker pimp, lekker scope en bipod. Nou net die papierwerk af handel en dan die wag vir die

vir die lisensie. Is soos n klein seuntjie op ou kersaand.
As ek nou net vir oom Gerard kan oorreed om vir my lekker koeels vir hom te maak, dan kan ek maar al my roere weg gee,die 460 kan dan al's doen.
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... dn/XVR.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... n/XVR2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i1164.photobucket.com/albums/q56 ... n/XVR1.jpg[/img]
Re: S&W 460 XVR
Posted: Wed Sep 26, 2012 7:31 am
by Geno
Jaco, geluk met daai aankoop my maat! Geniet die hand-kanon!
Re: S&W 460 XVR
Posted: Wed Sep 26, 2012 8:27 am
by SV MAD (Henk)
Geluk! Daai is 'n baie mooi Kanon!