Page 1 of 1

ATI .303 scope mount hulp asb!

Posted: Wed May 30, 2012 11:21 pm
by Pumba30-06
Goeie dag almal
Die manne by ATI maak n scope mount vir die Lee Enfield .303 wat net vas skroef as ek die sing reg kyk. Is hier enigge iemand wat al die mount gebruik het en hoe vind julle die mount? Is hy stewig en goed genoeg om die teleskoop ordentelik  vas te hou of is dit beter om die geweer by n geweersmid te kry?
Dankie vir enigge hulp
Jurgens

Re: ATI .303 scope mount hulp asb!

Posted: Thu May 31, 2012 8:57 am
by LUAN

Re: ATI .303 scope mount hulp asb!

Posted: Thu May 31, 2012 1:51 pm
by Pumba30-06
Dankie 303