Page 1 of 1
velle brei
Posted: Wed May 30, 2012 6:53 pm
by Herman Venter
Hallo manne,
Ek weet ek bly nou in n ver verlate dorpie, maar ek moet die kans vat en vra! Ek wil graag die jaar vir my n gemsbok vel laat brei, weet julle nie van n teksiderme hier naby Kathu of omligende dorpe nie?
Groete
Herman
Re: velle brei
Posted: Thu May 31, 2012 6:04 am
by Vlakvark
Herra01
Vra bietjie by Kuruman KLK of by Blackrock KLK waar Boetman Poolman die bestuurder Was / is. Iewers daar is mense, hulle Van het my nou ontgaan maar hulle looi skaap velle. Hulle het altyd my velle gelooi en hulle was baie billik
Re: velle brei
Posted: Thu May 31, 2012 7:03 am
by Francois Briedenhann
Herra my pa ken daai oom in blackrock.Bel net my pa en vra ma
Re: velle brei
Posted: Thu May 31, 2012 7:35 am
by Herman Venter
Dankie vlakvark, ek sal biki rond vra!
Francios.
Ek sal die naweek gou met jou pa praat.
Re: velle brei
Posted: Thu May 31, 2012 7:55 am
by Coenie (Swift)
In Kimberley kan jy vir Yonder (skool vir gestremdes) vat. Hulle is baie billik en het al paar velle vir hulle gevat.
Indien jy taxidermie verkies Red Dune op Jacobsdal of Wynand by Wintershoek safaris Modderrivier verby so 10 km
Re: velle brei
Posted: Thu May 31, 2012 8:28 am
by Herman Venter
Dankie swift,
Sal biki opvolg
Groetnis
Re: velle brei
Posted: Sun Jun 03, 2012 7:07 pm
by Flip Fouche
Herra01
Schweizer Reneke is nie so ver nie. Moredou Taksidermis is baie goed.
Groete.
Flip
Re: velle brei
Posted: Tue Jun 05, 2012 9:20 am
by gillie
Flip Fouche wrote:
Herra01
Schweizer Reneke is nie so ver nie. Moredou Taksidermis is baie goed.
Groete.
Flip
Kan daai kommentaar be-aam.
Re: velle brei
Posted: Tue Jun 05, 2012 10:07 am
by Johan Reyneke
gillie wrote:
Flip Fouche wrote:
Herra01
Schweizer Reneke is nie so ver nie. Moredou Taksidermis is baie goed.
Groete.
Flip
Kan daai kommentaar be-aam.
Stem 100% saam, nog net goeie diens gekry by Moredou
Johan
Re: velle brei
Posted: Tue Jun 05, 2012 10:24 am
by Vlakvark
Herra01
Kon jy toe die mense van Black Rock opspoor
Re: velle brei
Posted: Tue Jun 05, 2012 10:46 am
by Herman Venter
Vlakvark,
FB op die forum se pa ken daardie mense, het hulle nog nie gebel of iets nie.
Sal hulle bel as ek nader aan die jag kom
Dankie vir die ander terug voer
Groete
Herman