hoender en n ball bearing
Posted: Tue May 29, 2012 9:57 pm
vanaand voel ek soos n hoender wat n ball bearing gele het. ek het skietgoed ,bakkie ,stoel ligte ens,ens ,en ek kan nie uitgaan nie. die plaas waar ek vanaand sou gaan roep se stuurman het n ander krisis en nou kan ek eers vrydag aand uitgaan.
ek dink ek moet my caller vat en op my grasperk in die dorp gaan sit.daai buur kat sal glad ingeroep kan word en die boog kan dan weer punte opmaak. ha ha. voel julle ook soos ek,erg gefrustreerd as jy bagen op n jakkals sessie en ewe skielik val die wiele af? dit is nie nice nie.ek het tyd in die veld nodig ,ek was lanklaas daar. 'donderdag' dit gee my net meer perspektief,en dan tree ek meer op soos n normale mens.