.375
Posted: Tue May 29, 2012 12:45 pm
Hi Mense
Het 'n nuwe .375 cz gekoop met 'n 4-12x50 brx swarovski scope. het groepe geskiet en goed groepeer op 68gr met 'n 250gr sierra punt. Die geweer het na 'n paar skote begin bond skiet al het ek die teleskoop gestel. Ek het toe seker gemaak alles is vas wat vas moet wees. ek het weer gaan skiet toe skiet ek 'n gong op 200m 2 keer raak. Toe ek weer in die jagveld kom toe skiet hy weer bod. die geweer winkel het gese ek moet die geweer mooi skoon maak, en ek het, na 'n paar skote het hy weer bond geskiet. ek het die loop laat af koel tussen groepe van 4 skote. Ek het toe die geweer weer terug gevat geweer winkel toe. Die mense daar het opgemerk dat die scope terug geskyf het en teen die oog kant van die scope druk. Ek het lynx ringe en blokke opgehad en gevra dat hulle eder thor ringe opsit want ek dink dat die lynx ringe nie die scope mooi vas hou nie. Ek het asb julle oepienies en raad nodig hier wat die oorsaak kan wees, of is die oorsaak dalk dat die lynx ringe nie reg was vir die geweer, help asb.
Dankie
Groete
Wayne