jag plek, help asb
Posted: Tue May 29, 2012 12:03 pm
Hallo manne,
Ek en paar van my vriende wil graag biki saam gaan jag met die bo?, graag naby Pretoria ! Weet julle nie dalk van n plekkie nie? Ons is 4 of 5 ouens.. Rooibokke, varke ens. Ek persoonlik sal graag n BWB wil skiet maar dit is nie dood sake as ek nou nie een kan kry nie... Asb manne help biki ons is raad op!
Groete
Herman