Page 1 of 1
Re: toegewyde jagter logbook
Posted: Mon May 28, 2012 6:36 am
by Frederik
Nog 'n vraag van my af waar kry mens so logbook ?
Re: toegewyde jagter logbook
Posted: Mon May 28, 2012 7:43 am
by Armand Steenkamp
Ek het nie n logboek nie?? Jy print net n form van hulle webblad af en vul die in. Ek sit al daai dige maar daar op. Selfs as ek ladings gan toets.
Groetnis