Page 1 of 1

Ek kan nog...

Posted: Sat Mar 13, 2010 12:47 am
by Gerhard
Na bietjie meer as 2 ? jaar en duisende kilometers later kon ek vanaand weer 'n draai maak op my ou roep plekke...

Ek moes vandag my skiet stoel panel beat en die bedrading oor doen nadat die stoel agter op die bakkie was toe die bakkie gerol het en ek my nek gebreek het in 2008 Aug...

Maar met die nuwe Fox Pro en die 22K Hornet reg vir aksie kon ek nie wag nie...

1st Stand 5 min na ek begin het val die teef...

Image

2nd stand 5 min na ek begin het val die reun...



Image

Gras is baie lank, ek moes beide nek skote skiet.

Moet s? dis darm 'n mooi klank as daai hornet praat en dit klap harder daar voor as hier agter waar die PMP weg raak...

Ongelukkig is dit nou weer paar maande voor ek weer kaans gaan kry.

Sondag vat ek die pad weer Durban toe ....  :-\

Re: Ek kan nog...

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:04 am
by Francois Marais
Gerhard

Man, I like it when a plan comes together.

Mooi gegooi, jy het in 10 min reggekry wat my die hele laas week gevat het om te doen.

Mooi loop
Francois

Re: Ek kan nog...

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:35 am
by Freddie101
Gerhard
Mooi man . Lyk my spitfire werk.
Freddie