Ek het maar geswig...
Posted: Wed May 23, 2012 8:50 am
Ek het maar geswig en die mooi Astra 44 Magnum 6duim loop gekoop 
Skies oor kwaliteit van foto, met selfoon geneem
[img width=560 height=420]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 012324.jpg[/img]
Nou begin met die motivering...kan nie wag om te gaan jag met hom nie.
As daar iemand daar buite is wat soortgelyke motivering het wat jy dalk met my wil deel, stuur asb na fh.badenhorst@gmail.com, ek sal dit baie baie waardeer!