Page 1 of 1
My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 8:31 am
by MADFIN
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 9:48 am
by BoogJagter111p
Dagse,
Baie mooi bokke!
Is dit die Invasion waarmee jy skiet of kyk ek verkeerd?
Groete
Manie
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 12:29 pm
by MADFIN
Jip - 70 pond 524gr pyl 270f/s
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 12:34 pm
by SV MAD (Henk)
Baie mooi bokke.
Watse BH's gebruik jy?
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 1:01 pm
by MADFIN
Met die Gemmie 100gr Rage Tatunuin en op die Rooibok 125gr RageĀ
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 1:04 pm
by MADFIN
Ek het laas jaar 9 bokke geskiet en almal met Rage !!!
Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 1:05 pm
by Marc
Mooi gegooi,
Baie gelukĀ

Re: My boog jag fotos
Posted: Wed May 23, 2012 1:30 pm
by SV MAD (Henk)
Rage is baie goeie BH, mense het vele suksesse gehad met hom.
Vir my is hy bietjie sag as jou setup oor 70pond gaan en jou pyle word swaarder...
Re: My boog jag fotos
Posted: Thu May 24, 2012 4:48 am
by Gerhard
Baie mooi bokke.
Geluk man ek hoop jy het n goeie seisoen die jaar.
Re: My boog jag fotos
Posted: Thu May 24, 2012 7:11 am
by Zack Benade
Baie geluk met daai mooi rooibok.
