howa 223
Posted: Wed Mar 10, 2010 9:44 pm
Naand almal
Ek het vandag my geweer gekry na 14mnde se wag,maar nou is daar iets wat my pla.
Toe ek hom skoon maak kom ek agter dat die aksie los is,gaan haal toe maar n skroewedraaier en draai hom toe vas. Maar nou lyk dit vir my of die loop vas druk voor teen die kolf.
My vraag is....moet die 2 skroewe so vas as moontlik wees of moet dit getorq word?
Dankie
Henri