Page 1 of 1
Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:25 pm
by theedge
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:30 pm
by Christo
Taffie
Daar is 'n lekker .243 Sako in die lysie. Ek is net te moeg vir al die aansoek schlep.
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:38 pm
by Janjak
Sjoe,
julle moet gryp, daai Sako 243's is hoendertanne.
Ons moet net vasbyt met die lisensie stories. Ek voel weer positief.
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:46 pm
by theedge
Dit is al hoekom ek nie bel nie nou nog nie my bevoegdheid gekry nie. Ek sien hy soek 6000.00 vir die lot so moontlik kan n man die 243 vir so 2500, 3000 kry

Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:50 pm
by Christo
Dit is die bargain van die jaar. Hoe slaap ek vanaand.
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:55 pm
by Christo
Christo wrote:
Dit is die bargain van die jaar. Hoe slaap ek vanaand.
Ek het hom 'n mail gestuur
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:57 pm
by Janjak
Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 9:01 pm
by theedge
Christo jy moet laat weet

Re: Rifles for sale
Posted: Tue Mar 09, 2010 10:38 pm
by Monrique (SJ)
Dam self n mail gedrop by hulle.
Re: Rifles for sale
Posted: Wed Mar 10, 2010 7:24 am
by Christo
SJ wrote:
Dam self n mail gedrop by hulle.

Re: Rifles for sale
Posted: Wed Mar 10, 2010 11:13 pm
by theedge
Christo wrote:
SJ wrote:
Dam self n mail gedrop by hulle.
En hoe lyk dit het julle toe winskoop gekry
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 8:00 am
by Christo
Niks.............. alles doodstil
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 8:12 am
by JOHANNIC
Stilte voor die storm..................?
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 8:36 am
by Jaco Swart
Dis klaar verkoop!!!!
Julle manne moes vinniger gespeel het.
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 5:55 pm
by Christo
jaco s wrote:
Dis klaar verkoop!!!!
Julle manne moes vinniger gespeel het.
some you won, most you lose. Jammerte die een gewees.
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 6:44 pm
by Monrique (SJ)
Jaco
Vir hoeveel het wat verkoop??
Groetnis
Re: Rifles for sale
Posted: Thu Mar 11, 2010 10:06 pm
by theedge
Dit was vinnig
Re: Rifles for sale
Posted: Fri Mar 12, 2010 10:12 am
by Jaco Swart
Ek het alles vir R 6000 gekoop , maar die 410 haelgeweer weer vir die vrou se seun gegee aangesien dit 'n erfstuk van die oupa was.
Die gewere is in 'n fantastiese toestand en daai Sako 243 Forrester gaan nog baie jakkies klits.