Page 1 of 1

Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 6:03 am
by Johan22
More

Ek wil net hoor of daar nie een is wat my wil saam vat op so 'n jakie jag. Dit sal pret wees. Ek rook nie en kan stil bly. Ek bly in Bloemfontein.

Groete
Johan

Re: Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 12:38 pm
by johann
Middag johan, ek sal nie omgee dat jy saam gan nie, ek skiet net min in die geweste, sal laatweet as ek weer hier skiet. Glo da sal baie van die bloem manne wees wat jou kan gan wys.
Groete Johann

Re: Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 1:16 pm
by Gerhard
johann wrote: Middag johan, ek sal nie omgee dat jy saam gan nie, ek skiet net min in die geweste, sal laatweet as ek weer hier skiet. Glo da sal baie van die bloem manne wees wat jou kan gan wys.
Groete Johann
Wag dat die winter nou eers mooi afskop dan vat jy hom.

Dan sien ons hoeveel pret dit is om in die winter die honne te rol... he he he

Is meer geneig dan om harde, lang en koue werk te raak...

Maar is lekker  ;)  :D

Re: Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 1:32 pm
by johann
Gerhard, ja nee dit raak mos nou sommer lekker koud!!
Groete johann

Re: Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 1:35 pm
by Gerhard
johann wrote: Gerhard, ja nee dit raak mos nou sommer lekker koud!!
Groete johann
Sien ek werk met n plan...

As hy goed koud kry met sy eerste sessie bestel hy dalk n FFF coverall voor die volgende sessie...  ;D

Re: Jakals jag

Posted: Fri May 18, 2012 1:41 pm
by johann
Hahaha dit is nou presies hoe 'n goeie besigheids man moet dink ;)

Re: Jakals jag

Posted: Mon May 21, 2012 9:05 am
by stan man
gerhard.
wat kos so n coverall?  ek het een uit amerika gekry ,maar ek soek nog een.
epos vir my n catalog. ek bedryf n klein boog winkeltjie,en kan miskien by jou voorraad aankoop.
f.stander4x4@vodamail.co.za
dankie

Re: Jakals jag

Posted: Tue May 22, 2012 2:23 am
by stan man
dit was so pas 01h14 en dit was hier 2 grade met n wind chill van 0 grade. dit het in die laaste week nogal redelik af gekoel.

Re: Jakals jag

Posted: Wed May 23, 2012 5:39 am
by Gerhard
stan man wrote: gerhard.
wat kos so n coverall?  ek het een uit amerika gekry ,maar ek soek nog een.
epos vir my n catalog. ek bedryf n klein boog winkeltjie,en kan miskien by jou voorraad aankoop.
f.stander4x4@vodamail.co.za
dankie
Het jy my PM gekry stan?