Page 1 of 1
jak graf
Posted: Thu May 17, 2012 5:28 pm
by johans
naand manne<ek wil bietjie by julle hoor hoe julle maak met die dooie jakkalse<hoe ver moet jy hom wegooi van waar jy geskiet het om die ander nie slim te maak nie,ek dink dis seker verkeerd om hom net da te los?daars manne wat meen hulle maak biltong vir hul skoonma

Re: jak graf
Posted: Thu May 17, 2012 8:03 pm
by hebron
Ek weet nie waar jy graftes wil maak nie; maar ek het al gesien dat ander jakkalse kom kyk of daar van hul familie le.
Ek het al self slagysters gestel by dooie jakkals, en het al n paar so gevang; veral van die jonges wat nie die aand wou gesig wys nie.
Hoop dit werk op ander plekke ook; nuuskierig om van ander te hoor??
Groete Willem
Re: jak graf
Posted: Thu May 17, 2012 8:37 pm
by cassie_calvinia
slagyster by dooie jakkals +1.
weet nie of daar nagevolge kan wees?
mooi loop
Re: jak graf
Posted: Thu May 17, 2012 10:00 pm
by theedge
Ek gebruik hulle deesdae vir lokmiddel vir bosvark - jakkie stink mos lekker