Page 1 of 1
Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 9:47 am
by Smirre
More
So twee weke terug skiet ek 'n reun met 'n dagroep.
Met als wat gedra moet word los ek hom in die veld.
Gaan gister om hom te verwyder en daar is niks, net die hare
Geen bene
wat sal die jakkals vreet ?
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 9:52 am
by tripodmvr
Moontlikhede - anderjakkals, bruin hiena, ratel, bosvark?
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 9:56 am
by G-force
Skaap vir wraak.

Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 10:19 am
by Gerhard
Smirre,
Waar is jy in die land?
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 10:28 am
by Dippies
G-force wrote:
Skaap vir wraak.
HAHAHAHA. die moet ek in my quote boekie sit G

Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 11:18 am
by Dirkie
More,
kan dit nie dalk bakoorjakkalse wees nie?
Groete
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 12:17 pm
by Smirre
Gerhard
Noord van Bloemfontein
Hier is geen bruin Hiena in die omgewing of ratel of bosvarke
Gewoonlik le die bene nog daar... die keer is alles weg
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 12:18 pm
by tripodmvr
Bakoor het baie klein tandjies en vreet insekte, muise ens. Twyfel of hulle die bene en taai vel sou kon baasraak.
Re: Jakkals opgevreet
Posted: Thu May 17, 2012 8:06 pm
by hebron
Moontlik n 2-been jak wat losprys by sy baas wil vra?