Page 1 of 1

Kalahari Jag Kontak Van Zylsrus

Posted: Thu May 17, 2012 9:16 am
by Robert86
Goeie Dag Almal,

Hoop dit gaan goed?

Kan julle my dalk help met kontakte on in die Kalahari te gaan jag?

Ons kyk na die are naby aan Van Zylsrus.

As enige iemand informasie het kan julle seblief met my deel?

Groete

Robert