Page 1 of 1
Quote op quote op quote
Posted: Tue May 15, 2012 9:05 pm
by Cobus(Cobb)
Ek wil reply op 'n post maar benodig 'n paar quotes van manne wat reeds daar gepost het...dit is 'n 4 bladsy bespreking so kannie by vorige posts uitkom om "quote" knoppie te druk nie...Help bietjie vir my asb en s? my hoe om dit te doen
Cheers
Re: Quote op quote op quote
Posted: Tue May 15, 2012 9:10 pm
by tripodmvr
Begin deur die quote by die eerste een te gebruik. Gaan na die ander post en copy die deel wat jy wil gebruik - paste dit waar jy dit wil h?. Dit sal egter nie werk as jy na 'n vorige bladsy moet beweeg nie. Waar is die manne wat dit al reggekry het?
Re: Quote op quote op quote
Posted: Tue May 15, 2012 9:16 pm
by BenG
Maak twee bladsye oop of 'n twede TAB. Om te kwoteer, tuk QUOTE binneĀ [ ] hierdie hakkies. Copy en paste dan die gedeelte wat jy wil aanhaal. Eindig dit af met /QUOTE weereens binne [ ]