Page 1 of 1
Coyotes met chopper
Posted: Mon May 14, 2012 6:11 pm
by Geno
Die manne skiet lekker yotes met 'n Bell 47 en 'n Hughes 300...
http://youtu.be/64gIUSzHBD8
Re: Coyotes met chopper
Posted: Mon May 14, 2012 7:02 pm
by Marc
Haal my hoet af vir die manne uit 'n bewegende Heli, met 'n scope, 'n spoed wit lig brakkie kan raak klitsĀ

Re: Coyotes met chopper
Posted: Tue May 15, 2012 10:20 am
by Vosman
Hulle maak uit van die storie.
Ek kry so halwe seesiek gevoel as ek die airwolf videos kyk!
Re: Coyotes met chopper
Posted: Tue May 15, 2012 11:14 am
by Gerhard
Daai manne mag maar...
Hulle skiet sommer van veraf al.
Of dit nou lever action of semi auto is...
Re: Coyotes met chopper
Posted: Tue May 15, 2012 11:30 am
by G-force
Kyk al daai manne skiet raak maar daai man met die lever action ken sy jobbie.
Re: Coyotes met chopper
Posted: Tue May 15, 2012 12:09 pm
by Dippies
Die manne skiet letterlik n ding dat hy rol
Eendag as ek groot is wil ek ook so kan skiet as ek stil staan wat nog te wens van vlieg en skiet
Re: Coyotes met chopper
Posted: Thu May 17, 2012 5:24 pm
by johans
by my buurman ook laasweek 5 met die kopter geskiet
