Page 1 of 1
Jag met n thermal sight
Posted: Mon May 14, 2012 5:06 pm
by Gerhard
Kyk bietjie...
Die man moes vinniger sy tweede skoot geskiet het...
Maar dink mens kry die idee
http://s1063.photobucket.com/albums/t52 ... mal003.mp4
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 2:07 pm
by hebron
Lyk vir my die skut is nie so "hot" nie, wil amper lyk of coyote die infrarooi van die thermal sight kan sien.
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 2:12 pm
by Gerhard
Nee hy het aan gejaag met sy eerste skoot en moes baie vinniger n 2de skoot gegooi het.
Hoe meen jy dit lyk of die yote die thermal kan sien?
Thermal werk met liggaams hitte...
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 4:38 pm
by Born2Late
Stem saam.Die 2e skoot moes baie vinniger gekom het.Ek dink die metode het nogal potensiaal.Wat dink julle jakkelsjagters?
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 4:44 pm
by Freek
Net bietjie duur...
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 5:00 pm
by Gerhard
Bietjie...
Vir n intree hand model gaan jy R30 000 hoes.
Ek wil nie eers weet wat die geweer sight gaan kos nie....
Maar die manier het beslus potensiaal om van skelm jakkalse ontslae te raak.
Ek weet net nie hoe ver jy regtig sal kan skiet nie...
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Tue May 15, 2012 5:04 pm
by LoveHenties
Daai man het naderhand wild en wakker geskiet.
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 5:01 am
by Gerhard
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 6:50 am
by Born2Late
Dit is soos jy se die koste is bietjie kwaai,jy sal baie jakkies moet skiet om op te maak.Dit lyk my die ou beproefde metodes bly maar die beste.
Groete.
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 7:29 am
by Geno
Hierdie is by verre die beste thermal scope wat ek nog gesien het, maar teen US$14,700.00, is hy bitter duur.
http://www.jagerpro.com/JPStore/product ... &catID=107
http://youtu.be/otLq1rAlR3s
Groete,
Eugene
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 7:40 am
by Gerhard
Geno,
Kyk die ander videos ook...
Dit manne oes die bacon kwaai...

Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 7:41 am
by Geno
Ja, hulle rol die varkies!
Re: Jag met n thermal sight
Posted: Wed May 16, 2012 7:55 am
by VdWalt
Die otto is volop en val hard! En op een is 'n coyote was
nog die klein varkie ook rond jaag!