Page 1 of 1
swarovski 5-25 x52
Posted: Sat May 12, 2012 7:48 am
by wlm
Ek het die week 'n groot fout gemaak om deur hom te kyk. My lewe sal nooit weer dieselfde wees nie.

Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat May 12, 2012 9:56 am
by Stefan764
Hahahahahaha!!!
Bly om te hoor eks nie die enigste persoon wat wakker le ini aande nie

Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat May 12, 2012 6:11 pm
by tafjak
Manne
Die lekker is tog die wakkerl?, want dan maak jy planne wat werk.
Mooiloop
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat May 12, 2012 6:34 pm
by Marc
tafjak wrote:
Manne
Die lekker is tog die wakkerl?, want dan maak jy planne wat werk.
Mooiloop
Heheheheee

Daar kom die waarheid nou uit

Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Tue May 15, 2012 10:38 pm
by Piet Breedt
Ja, daardie helderheid kry jy nie orals te sien nie. n Man mag maar wens.
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Mon Feb 11, 2013 9:03 pm
by wlm
Ek het laas week 'n 3.5-18x44 Z5 huistoe gebring. Sal die naweek hom op die plank sit.
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Mon Feb 11, 2013 9:45 pm
by Marc
Wragtag Werk daai wakker lê plan vir jou toe mooi uit
Baie geluk, laat weet wat hy maak, alhoewel ek dink ons almal weet reeds

laai n foto asseblief.
Mooi loop
Marc
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Tue Feb 12, 2013 8:25 pm
by lechwe
Goeie keuse, swarovski's Is soos n lewensmaat......hoe langer hoe beter..!!
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Tue Feb 12, 2013 9:00 pm
by mw
Ek het n swarov 5-25 x 52 BRH op my .25-06, geniet hom soveel dat ek gister by Andre vir my n Z3 4-12 x 50 gekoop het vir my 300 wm.
Baie duidelik,beslis die ekstra paar rand werd!
Groete
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat Jan 11, 2014 8:48 pm
by Johan243
Naand manne
Het vanmiddag my Z5 gaan toets,man hy loop soos n "JET".Dankie vir Geno en Christo dat ek julle kon bel vir julle opienie oor die scope,beslis baie beter as die vorige Swarovski modelle.
Dankie
Johan
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat Jan 11, 2014 8:50 pm
by Christo
As ek weer een kan kry teen die prys vir my huidige een sal my vrou weer lank kwaad wees.
Re: swarovski 5-25 x52
Posted: Sat Jan 11, 2014 8:58 pm
by Johan243
Christo
My vrou weet nie van die goed nie,het vanmiddag die scope se boks so skelm in die huis in gesmokkel toe sy in die sitmaker gesit het
Johan