Jagplek vir 2 gesoek (Colesberg, De Aar)
Posted: Fri May 11, 2012 6:29 pm
Naand manne,
Ek is opsoek na jagplek vir 2 manne en 2 nie jagters vir die naweek van 8 of 15 Junie vir springbokke, blesbokke, gemsbokke, hartebeeste of so iets.
Sal graag van opsies hoor. Is bietjie laat om iets te soek maar die behoefte het opgeduik!
Dankie
nul agt drie 785 2857