Page 1 of 1
Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:13 pm
by G-force
Hier is n kort video van een van die kopskote van ek en Ian en Adrian se rooibok cull onlangs.Geweer was die 17HMR.
http://www.youtube.com/watch?v=Qk3CGR0U ... ata_player
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:21 pm
by VdWalt
Sjoe daai handbriek word styf opgepluk!
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:23 pm
by Geno
Rrrraaaak!!!!
Netjies my maat, sommer baie netjies!
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:25 pm
by blaser
Wat is die afstand
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:37 pm
by Chevvy SS
Ek mag baie verkeerd wees, maar sien die "groenes" daardie video op YouTube gaan hulle beslis s? dis nie jag nie maar moord.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:41 pm
by Geno
Chevvy,
Die opskrif van die video s? duidelik dat dit 'n oes is, en nie jag nie.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:43 pm
by Gerhard
Nice skoot.
My kettie skiet net so hard....
Daai baba hornet maak mooi...

Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:44 pm
by Chevvy SS
Ek weet dit Geno, en as 'n jagter het ek nie 'n probleem daarmee nie.
Groenes lees nie opskrifte nie.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:46 pm
by Zack Benade
So werk 'n spesialis geweer.
Waar is die manne wat se jy moet Min. 'n 243 skiet op rooibokke???
Groete
Zack
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 7:54 pm
by G-force
Chevvy ek weet die groenes like om te kla maar ons het mos ook regte nes hulle.Dankie vir
jou bekommernis.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 8:06 pm
by Beretta
Ons het ons regte al so gatvol vir die groenes
Beretta.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 8:30 pm
by vlakvark1
Mooi geskiet (oes)
Daar waar hy eet daar gaan hy sommer omval

Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 9:00 pm
by Ian
Naand G?
Dit lyk darem baie beter nou op die groot skerm as op my video kamera,"well done'[. Weereens dankie vir jou en Adrian se vriendskap en hulp.
As die groenes jou moeilikheid wil gee kan hulle maar gerus my kontak.
Groete Ian
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 9:06 pm
by Geno
Oom Beretta,
PM bietjie Oom se email adres vir my. Ek het anderdag 'n oulike foto vir die groenes geneem
Groete,
Eugene
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 9:40 pm
by Beretta
Klaar gstuur
Beretta
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Mon May 07, 2012 10:17 pm
by vlakvark1
Ek het anderdag 'n oulike foto vir die groenes geneem
Groete,
Eugene
[/quote]
Geno
Wys ons ook daai foto

Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 8:43 am
by G-force
Hier is n skoot op een van die penkoppies.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 8:56 am
by Dippies
Lyk of die bokkies se trip switches afgesit word.
Dis hoe dit gegooi moet word in die brein.
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 9:26 am
by theedge
netjies
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 10:56 am
by Marc
Daai rammetjie weet nie eers hy's dood nie. Soos daai springbok foto so ruk terug. Hy is dood op sy pote, goed gedoen

Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 11:04 am
by Zack Benade
Kan iemand miskien meer vertel oor die 17HMR. Ek sal graag specs wil weet.
Dankie
Zack
Re: Rooibok kop skoot
Posted: Tue May 08, 2012 11:15 am
by Geno
http://en.wikipedia.org/wiki/.17_HMR
.17 Hornady Magnum Rimfire, commonly known as the .17 HMR, is a rimfire rifle cartridge developed by the ammunition company Hornady in 2002. It descended from the .22 Magnum by necking down the .22 Magnum case to take a .17 caliber (4.5 mm) bullet, and it is more costly to shoot than traditional .22 caliber rimfire cartridges. Commonly loaded with a 17 grain (1.1 g) bullet, it can deliver muzzle velocities in excess of 2550 ft/s (775 m/s).[2]