Page 1 of 1

Oranjemund Jakkalse

Posted: Mon May 07, 2012 4:43 pm
by Henk100
Middag.
Dis so paar jakkals fotos wat by 'n ou aanleg by ons geneem is.
Die jakkalse is arrogant hier en daar is beweer dat die jakkalse in die dorp klein honde aanvat.
Sal wat wil gee om so paar te laat bakkie ry.
Groete
Henk
[img width=392 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/005.jpg[/img]
[img width=483 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/004.jpg[/img]
[img width=456 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/008.jpg[/img]

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Mon May 07, 2012 4:46 pm
by Chevvy SS
Daarvandaan loop hulle rivier-op, en voor mens "jakkals" s?, is hulle in Namakwaland en die Boesmanland!

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Mon May 07, 2012 5:05 pm
by Gerhard
.22 LR met silencer is net die ding...

Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Mon May 07, 2012 5:30 pm
by vlakvark1
Daai jakkies lyk siek . Seker n yster (Loodpil) te kort ;D

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Fri May 11, 2012 2:31 am
by visstok
Gerhard, dalk moet jy met die boog daar gaan kuier.....

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Fri May 11, 2012 9:11 am
by Marc
Gerhard wrote: .22 LR met silencer is net die ding...

Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
+1  ;)

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Fri May 11, 2012 6:41 pm
by Henk100
Hier is 'n jakkals wat dood getrap is in die srtaat. Daar was baie kraaie , maar as ek nader gaan, het hulle gevlieg. Die fotos het ek geneem en was onseker of ek dit kon plaas.'n Jakkals is baie erg, maar die kraaie vat die koek hier by ons. Snaaks wat ons agtergekom het, is dat 'n jakkals nie die kraaie vreet wat deur krag dood geskok is nie.


[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos048.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos047.jpg[/img]

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Fri May 11, 2012 9:04 pm
by theedge
Gerhard wrote: .22 LR met silencer is net die ding...

Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
Gerhard ek gooi somer met die boog hahahah

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Sun May 13, 2012 4:55 pm
by hebron
Lyk vir my die mense hou die goed daar aan vir waghonde; van hulle lyk soos lokasie-brakke!

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Sun May 13, 2012 8:20 pm
by grumpy
Shame, arme jakkie, plaas jy hom veearts toe gevat het!! ;D ;D ;D ;D

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Thu Jun 14, 2012 1:25 pm
by FHM
Swartrug-duiwels.

Hier teen die kus WVB / SKP is hulle volop. Sien elke oggend so net n 6 am n paar oor die pad hardloop van strand af duine toe tussen Langstrand en SKP.

Hier op site (80 km tussen SKP en Usakos - dan 50 Km Noord) is hulle ook vervuil, hier is baie vlakhaas so hulle sal teel en teel totdat n siekte uitbreek. Mag nie die goed hier uitdun nie - in Natuur protektoraat.

Daar is n paar by paaltjies wat sommer kom aandraf na jou voertuig toe en bedel vir kos - mense wat hulle so wildmak maak - totdat een n kind gryp of byt - dan is die hele kus weer in rep en roer oor die jakalse en almal wil net pelton staan om hulle uit te roei. Mense sny lat vir eie gat by paaltjies.

Re: Oranjemund Jakkalse

Posted: Thu Jun 14, 2012 5:48 pm
by JK
Henk100 wrote: s. Snaaks wat ons agtergekom het, is dat 'n jakkals nie die kraaie vreet wat deur krag dood geskok is nie.
Kat eet ook n n spreeu nie, nou wonder ek maar net as dit te doen het met die kleur, wat sal n leeu nie vang nie. :)