Motivering vir .22 Bruno
Posted: Tue May 01, 2012 8:18 am
Ek het onlangs op 'n baie goeie koop gekom en moet nou my papiere indien ek bly binne Pretoria ek het 4 gewere tans op my naam 9mm, 303, 375 en 6.5 x 58 maar ek het toegewyde status het enige iemand dalk 'n goeie motivering brief wat gewerk het vir die .22
Ek het gedink om dit meer te motiveer aan die kant van goekoop ammunisie om te oefen op die baan enige ander goeie motiverings wat sal werk vir my omstandighede en is daar sekere diere wat wettig met die .22 gejag kan word vir verdere motivering?