Page 1 of 1

Roepkursus DE AAR (Taffie) 7-8 Junie 2012

Posted: Sun Apr 29, 2012 6:51 pm
by jabosa
Taffie bied 'n roepkursus op De Aar aan Do 7 Junie tot Vrydag 8 Junie. Koste R1500.00
Begin Do 09h00 en maak Vry 15h00 klaar. Koste R1500.00 per persoon
Kursus op Hebron tussen DE AAR en Britstown.
Daar is nog plek vir 3 manne.

Mail jou naam na andresnyman@yahoo.com as jy belangstel

Groete
Andre

Re: Roepkursus DE AAR (Taffie) 7-8 Junie 2012

Posted: Tue May 01, 2012 7:01 pm
by jabosa
Dirk dis reg ek sit jou naam op.

Andre
Anton
Philip
Pieter
Ben
Dirk

Plek vir nog 2 !