Page 1 of 1
Barska scopes?
Posted: Thu Apr 26, 2012 12:34 pm
by Trevor
Ken iemand die Barska scopes wat hulle in die Mei uitgawe wan Magnum adverteer? Die pryse lyk nie sleg nie. Het mos nou 3 gewere gekoop en hulle kort lense! En om 3 duur scopes gelyk te koop gaan bietjie rof wees. Lite optec lyk my is die agente vir Barska.
Re: Barska scopes?
Posted: Thu Apr 26, 2012 1:09 pm
by Johan Reyneke
Hi Boskind
Ken glad nie die scopes nie maar daar is vantevore oor hul gepraat op forum:
http://jaracal.com/index.php/topic,805. ... l#msg28278
http://jaracal.com/index.php/topic,6144 ... l#msg90945
http://jaracal.com/index.php/topic,9245 ... #msg126756
Ek het wel 'n Barska Spotting Scope en werk goed vir die doel waarvoor ek dit gebruik. (nie op skietbaan nie)
Hoop dit help
Groete
Johan