Page 1 of 1
Jag in "style"
Posted: Mon Apr 23, 2012 1:31 pm
by DawieKotze
As jy dalk dink jou jagbakkie is net die ding, kyk hoe het hierdie manne gejag!!
http://forums.nitroexpress.com/showflat ... Post186933
Re: Jag in "style"
Posted: Mon Apr 23, 2012 2:31 pm
by FE
Goeie ou dae

Re: Jag in "style"
Posted: Mon Apr 23, 2012 2:40 pm
by VdWalt

Bubbels op ys en kort dik loop vir die moeilike tier! Ek glo
as hulle vannaand stop is die kamp klaar opgeslaan en die badwater
is lekker warm.
Re: Jag in "style"
Posted: Mon Apr 23, 2012 2:45 pm
by BRNO (Pierre)
Dit is dalk die kar wat die twee Trump boeties gebruik het so twee maande terug vir hulle uitstappie hier bo in Afrika
