Page 1 of 1

Grondmanne

Posted: Sat Apr 21, 2012 6:14 pm
by Beretta
Kon darem 16 kry maar dit moeilik gegaan gras is nog baie lank verste skoot op range finder so150m
Beretta

Re: Grondmanne

Posted: Sun Apr 22, 2012 3:40 pm
by visstok
Lekker! Mooi gegooi daar! Waarmee gooi jy hulle so lekker?

Re: Grondmanne

Posted: Sun Apr 22, 2012 3:52 pm
by Beretta
223 40 gr hornady vmax

Re: Grondmanne

Posted: Sun Apr 22, 2012 4:48 pm
by Francois Marais
Beretta

Ek is terug bd huis na twee weke in die veld, moet met jou saamstem, ek het met die 223 en 40gr Noler B/T gewerk die twee weke, daai 40gr koeeltjie sit n 223 sommer in n ander klas......hulle skiet n groot Springbok ram dat sy oe op sy wange hang...

Mooi loop
Francois

Re: Grondmanne

Posted: Sun Apr 22, 2012 5:26 pm
by Beretta
Francois
Het n waterbok met een geskiet tussen die oe lyk of weerlig haar geslaan het.Hulle werk mooi op die grondmanne 75/25%.
Beretta

Re: Grondmanne

Posted: Sun Apr 22, 2012 5:33 pm
by Pvdw
Manne Beretta het my foto's van sy grondman jag gewys, hy mag maar. Selfs die een heel netjiese kopskoot gewees 8) 8)

Peet

Re: Grondmanne

Posted: Mon Apr 23, 2012 8:50 am
by Smirre
Beretta,
Wat op aarde is 'n grondman?

Smirre

Re: Grondmanne

Posted: Mon Apr 23, 2012 8:57 am
by Boertjie
Smirre

Dit is n waaierstert meerkat

Re: Grondmanne

Posted: Fri Apr 27, 2012 12:42 pm
by stan man
nou leer ek ook iets.lyk my ons moet ons eie jagter slang woordeboek saamstel