Page 1 of 1

jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 12:27 pm
by Hugo
Middag

Ek weet dis kort kennisgewing, ek soek plek vir 4 jagters in Julie in die groter Groblersdal area. Kan iemand n plek aanbeveel asb!?

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 12:58 pm
by junglejulian
diphofu game lodge is tussen roedtan en marble hall en behoort so 60km van groblersdal af te wees.ek het jare terug met kliente daar gejag.baie goeie lodge en wild.kyk op hul website.weet nie meer van pryse nie.

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 1:45 pm
by Hugo
Baie dankie, het iemand anders nie verwysings nie.

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 3:36 pm
by Homer
Probeer gerus Willie Roux by Thaba Nkwe
http://www.thabankwe.com/

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 3:41 pm
by Homer
Probeer gerus Willie Roux by Thaba Nkwe

www.thabankwe.com

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Wed Apr 18, 2012 3:43 pm
by Born2Late
Jy kan Kolobe Safaries ook probeer. Baie vriendelike mense wat uit hulle pad gaan vir jou.
Groete.

Re: jag plek te Groblersdal

Posted: Thu Apr 19, 2012 9:03 am
by Pumba30-06
Hi Hugo
Gaan probeer oom Willie soos Homer voor gestel het. Ek ken die plaas nou al baie jare en die wild is ongelooflik mooi daar en volop. Die jag is baie lekker en daar loop van die grootste koedoes wat ek nog ooit gesien het.
Ek trou daar 05/05/2012 en jy kan maar weet ek het gaan so 3 dae voor die tyd al gaan en loer vir n rooibok.
Jy sal nie spuit wees by hulle nie.
Groete
Jurgens