Hi daar

Hoe se hulle..liewer laat as nooit,lol
Ek hoop dis die regte goed die,wel dis wat ek gesoek het:
Hier is website vir staatskoerant en alle dokumentasie is in PDF formaat->
http://www.greengazette.co.za/
Soos jy sal sien is dit 'n helse soektog
1.Vir Noord Wes:
http://www.greengazette.co.za/publications/provincial-gazettes-north-west/20120418
Maar moenie worry nie,lol ek het die moeite gedoen en klaar gaan rondkrap.
2.Die een wat ek wou gehad het gaan oor die "hunting regulations 2012" ,dit word vervat in die "Provincial Gazette for North West No 6982 of 11-April-2012, Volume 255"
So as jy nie wil rondkrap soos ek nie is die downloadlink hier->
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6982-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06982
3.Hierdie regulasie handel meer oor wild skuif:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6986-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06986
4.Hierdie regulasie gaan oor beskermde/bedreigde spesies:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6983-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06983
5.Hierdie een gaan oor aanhou van roofdiere:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6984-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06984
6.En laastens gaan die een oor reptiele(en nee ek verwys nie na die skoonma nie

)
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6985-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06985
As jy al reg gekom het met die inligting dan is dit ok,dalk vind iemand anders dit van waarde

P.S. Die website is maar stadig,maar ek kon wel dit als download met geduld.