Page 1 of 1
Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 3:36 pm
by Jaco Swart
Ek wil graag weet hoekom almal so kla oor die Jakkalsies.
Hier by ons in die Noord Weste het ons geen probleme met Jakkalse wat die kleinvee eet nie. Wat wel egter gebeur is dat daar meer as in die verlede 'n "coolbag" missing gaan.
Groete
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 3:41 pm
by Danie01
Lyk my die jakkals kyk na sy figuur as hy n Windhoek Light verkies!

Dit is seker n ''vegeterian'' jakkals daai!
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 3:52 pm
by Jaco Swart
Ons kon toe gelukkig na maande se soek die probleem van die vermiste coolbags oplos. Dit het in 'n tragedie geeindig, maar ten minste is daar nou weer 'n coolbag wat die ys kan koudhou!!!!

Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 4:00 pm
by JOHANNIC
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 4:24 pm
by tafjak
Kom nou van suip!

Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 4:27 pm
by Raven
Die jakkie is ook vrot van bosluise...
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 4:34 pm
by Jaco Swart
300 WIN MAG 1 ; COOLBAG DIEF 0
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 6:05 pm
by Francois Marais
Jaco
Bly om te sien julle manne gebruik darem ons produkte da inni UNIE
Mooi loop
Francois
Re: Geen jakkals probleme nie!!!!!
Posted: Thu Feb 18, 2010 7:14 pm
by Jaco Swart
Dink julle manne daar bo nie ons moet dit vir Windhoek Brouerye stuur vir 'n nuwe advertensie veldtog nie.
Ons kan dan wys dis so lekker tot die ongediertes drink dit.!!!